Home » Moer Toe Die Vreemde In by C. Johan Bakkes
Moer Toe Die Vreemde In C. Johan Bakkes

Moer Toe Die Vreemde In

C. Johan Bakkes

Published
ISBN : 9780798142069
Enter the sum

 About the Book 

Prof. Johan Bakkes skryf reguit, sonder omhaal, eerlik, n reisjoernaal wat ook n reis na binne is soos in al sy boeke. Hy skroom nie om sy drankprobleem uit te wys nie, en doen moeite om navorsing te doen oor die plekke wat hy besoek en die verhoudings wat hy opbou met die mense wat hy op sy swerftogte ontmoet. Daar is n stoutigheid, n rebelsheid en n weerloosheid in sy skrywes wat die leser laat aanhou en met oorgawe laat uithou tot die laaste punt in sy boeke. Hy is nie bang om sy gevoelens te deel en kritiek te ontlok nie en selfs minder macho voor te kom nie. n Mense-mens.